AD Keet aan die Woord #
AD Keet aan die Woord - 'n skakel met die Lae Lande is saamgestel deur A.D. Keet II (Dr. A.D. Keet Jnr.)
Outeursreg is in 2004 deur A.D. Keet II oorgedra aan Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN). In 2026 het NALN aan die kleinkinders van A.D. Keet toestemming gege om hierdie werk gratis op die Internet beskikbaar te maak. Alle tik of drukfoute in hierdie weergawe is uitsluitlik ons verantwoordelikheid.
Die publisering van die boek is moontlik gemaak danksy 'n ruim subsidie van die A.D. Keet-Publikasiefonds
Die boek is uitgegee in 2004 deur Disa-Uitgewers, Tygervallei, Suid-Afrika.
Kontak Ons #
Ons waardeer enige terugvoer oor hierdie publikasie. Die Keet Nalatenskap kan bereik word deur e-pos aan: keet@keet.net
Outeursreg en Kopiereg #
Alle regte word voorbehou. Geen deel van hierdie publikasie mag sonder die vooraf skriftelike toestemming van NLAN of die Keet Nalatenskap gereproduseer, in 'n ontsluitstelsel bewaar of weergegee word in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies, hetsy meganies, deur fotokopiëring of die maak van opnames of andersins nie.